top of page

Danie Buys

Dankie Duan vir Jou diens en hulp op my voertuig was uit die boonste rakke gewees..sal Jou weer gebruik en aan beveel vir mens om van Jou dienste gebruik te maak...danki weer eens👊💪

Rene Papenfus

Duan het my lewe gered! Hy het spoedig terug gekom na my whatsapp boodskap, en dadelik n plan gemaak om by my uit te kom. Hy het twee van my karre in een oggend reg gemaak, sommer by my huis. Great diens en goeie pryse! Sal definitief aanbeveel!

Natacia Buys

Gedog my karretjie is bok veld toe. Maar toe kom jy en maak my kar so mooi reg dat dit voel of ek n nuwe kar het. Dankie vir jou harde werk en ongeag wat altyd diens gelewer met n smile. Sal jou voorwaar aanbeveel. Die mense wat jou nie ondersteun nie - hulle lost😁

Danie Buys

Sy werk is hoë gehalte en netjies. Stap die eksta myl om seker te maak als is reg. Gaan uit sy pad om te help. Sal hom regtig aanbeveel sonder twyfel

Testimonials: Testimonials
bottom of page